Nog in Nederland het die sneeu al dik gelĂȘ. Die kinders het met slees teen die effense heuwels gespeel en ons het self soos kinders probeer speel. Die poedersneeu is egter glad nie geskik vir sneeumanne bou nie. Dit bly verkrummel maak nie saak hoe hard jy dit kompakteer nie. Dit is asof alle vog uit die sneeu verwyder is.
No comments:
Post a Comment