Uit Nelle se oogpunt
Wednesday, July 29, 2009
Nabetragting
En toe dooi ek nie op die operasietafel nie. Hoewel ek gister dit oorweeg het om te dooi toe ek huistoe geloop het van die tremstop af. So nou mag julle weer Nederland toe kom en vir my kom kuier. En ek mag my eie juwele hou. Sorrie sussie.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment