As versierings vir die ingangsportaal het ons die teddies wat ek vir my vriendin in die Kaap opspaar versigtig uit hulle verpakking gehaal en al die lables netjies weggesteek. Lyk hulle nie fantasties nie?
Spider dip. Avokado en suurroom. Lekker...
Cauldron chippies
Miaau
My arme gaste. Hulle moes werk vir hulle kos. Ek het 'n pampoenkerf kompetisie gehou en die wenner 'n goue trofee belowe. Het skoon vergeet om die trofee te oorhandig... Mind you, dit was halloween en die idee van die trofee was juis dat dit byna 'n straf sou wees om dit te ontvang. Maar vrees niet... Al hierdie mense is komende Saterdag weer hier vir Rods se partytjie. Dalk moet ek hulle die keer laat braai vir hulle kos...
No comments:
Post a Comment