Volgende week Woensdag gaan ek en Laura daarheen!  Kaartjies gekoop, musiek ingestudeer :)  Nou wag ons in spanning en bewing om uit te vind in watter taal dit is :)  Aan die ander hand, maak nie saak in water taal dit is nie, ons gaan luidrugtig in Engels blêr.
No comments:
Post a Comment