Uit Nelle se oogpunt
Sunday, January 20, 2013
Sneeu pech
Ons vermoed 'n kar het gegly en in die tremhokkie ingeploeg. Daar is nik behalwe 'n enkele paal en 'n stukkie glas oor nie.
En natuurlik is die treine nie heeltemal meer so betroubaar soos gewoonlik nie.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment