Rods het die vir my saamgebring uit Cologne uit. Ek was nie eens by die GamesCom nie, (and all I got, was an awesome T-thirt...)
Sunday, August 19, 2012
Ogies
Onderweg na die oogoperasie. Bietjie senuweeagtig.
Oë agter glas verskuil.
Kring om elke oog, vermoedelik waar die lens gesny was.
Ogies bietjie rooi die dag na die operasie. Maar hulle SIEN.
Hoe ek vermoedelik die volgende week gaan uitsien. Donkerbril en hoed.

Sunday, August 5, 2012
Queen Mania
Die klomp Italianers was nogal goed gewees. (Maar ek dink steeds ek het harder as hulle gesing...)
Die foto is so geblur oor ek en Wendy soveel bier gedrink het
Die foto is so geblur oor ek en Wendy soveel bier gedrink het
Castle Fest
Wagtend op die stoptrein in Leiden Centraal. Ons is haar aan't Olympics kyk.
Minja stralend in J-M se rok
Ek en Yvette
Kollegas: Wendy Raoul en Edwin
Ek in my volle mondering. Dis (op die stadium) die enigste enkelfoto wat ek van myself het op die dag van die fantasy fair, so hier is 'n paar van die dress rehersal by

Subscribe to:
Posts (Atom)