Wat klaar is, is klaar en as mens begin Januarie al jou Paas-spullen uitgepak het, hoef jy dit nie in Maart nog te doen nie.
Sunday, January 20, 2013
Nie in Amsterdam te koop nie...
Daar was juis vandag weer 'n wedstryd tussen Feyenoord en Ajax. Ek wonder of AH Amsterdam Ajax tassies verkoop.
Tyd vir rock
De Wolf
Ruud skielik met lang hare
Rock top
Merlijn et al in Dukes in Leiden
Gezellige collegas... (gee 'n man 'n iPhone...)
Ruud skielik met lang hare
Rock top
Gezellige collegas... (gee 'n man 'n iPhone...)
Sneeu pech
Ons vermoed 'n kar het gegly en in die tremhokkie ingeploeg. Daar is nik behalwe 'n enkele paal en 'n stukkie glas oor nie.
En natuurlik is die treine nie heeltemal meer so betroubaar soos gewoonlik nie.
En natuurlik is die treine nie heeltemal meer so betroubaar soos gewoonlik nie.
Subscribe to:
Posts (Atom)