Die is blykbaar 'n ou verhaal met baie agtergrond en geskiedenis. Ek dink dit is cute dat hulle ons treine met die soort 'grafitti' versier.
Friday, July 11, 2014
A view from the top
Geen treine van en na Leiden, so Rods het my kom haal. Toe gaan eet ons in die restaurant op die 12de langs die stasie. Hulle is ok, maar bietjie duur, vind ek. Maar dit is lekker om so uit die hoogte op my werk af te kyk.
Volleyball in Katwijk
Ek dink ek sĂȘ hier die bal is uit
Team Hertog Jan Zandhappers
Puntjie vir ons
Ons het uiteindelik derde geword
Lugmagdag Gilze RIjen
Die oue in die middel (Lancaster?)is die enigste een in Europa wat nog vlieg. Daar was duisende van hulle gebou vir die oorlog.
Red Arrows teken vir ons 'n hartjie
Subscribe to:
Posts (Atom)