Dit is waar die water ingaan. Net onder dit is waar diesel in moet. Maklike fout om later te kan maak...
Ons geknutselde tassies en maskers
Lunch tyd vir mense met munchies
Kollegas
Ons vier voor die Alpha tent
Rockster
Gekke akrobaat
Ons huis-paleis-pondok-varkhok met die twee campers en die party-tent tussen-in. Die tent was een van min wat nie gesneuwel het in die storm nie.
Met die terrein leeg, is Lowlands skielik 'n stuk groter
Ook ek mog die ossewa ry. Hy ry soos 'n trekker - klink ook soos een.
Amper alle vorms van vervoer - hier ry ons met die ferry
Met die kleurskema was ek wel maklik te vinde in die crowds.