Ek wonder as my man op 40 'n hartaanval kry, of ek myself sal blameer. Vir my self sal vertel ek moes seker maak dat hy gesonder lewe. Ek (wat self nie kan nee sĂȘ vir dit wat lekker en sondig is nie) moes hom gedwing het om groente ipv chips en vis ipv rooivleis te eet. Moes hom en my kicking and screaming op die smalle weg gebring en gehou het... Miskien is die ook maar soos geloof waar elkeen vir sy eie heil verantwoordelik is - of vir sy eie hel.
Sunday, February 28, 2010
Selfvernietiging

Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment