Friday, April 2, 2010

Lucky me


Laatslaap en ontbyt in die bed. En wat 'n ontbyt! spek en eiers. Sampioene gevul met salm-kaas. En vars gebakte croissants. My dag is volmaak.

No comments:

Post a Comment