Ons het as lab 'n James Bond experience gehad. Eers bietjie golf gespeel
ek is beter met kontaksporte...
Kasteel Oud-Poelgeest
Doedelsakspeel is nie heeltemal so maklik soos dit lyk nie
Maar dit is so luidrugtig...
Onwillige gehoor by die doedelsakke
Ons moes skyfskiet.
En as grote groep 'n piramide bou
Paaltjies aanmekaar vasknoop
Die piramiede tussen die bome ronddra
Uiteindelik was hy nog een verdieping hoër, maar toe moes ek help dra en kon nie meer foto's neem nie.
Sunday, October 14, 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment