Ek het die laaste vier weke 'n klimkursus gevolg. Nou is ek 'n geregistreerde onafhanklike klimmer. Dit is 'n interessante ding om te doen. Ek het die adrenaline verwag, maar het opgeeindig met 'n gevoel van accomplishment. Ek kon dit doen. Ek was sterk, flink, lenig en domastrant genoeg om dit nie net reg te kry nie, maar ook goed te kon doen. I am wonder woman.
Sunday, August 25, 2013
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment