Thursday, July 23, 2009

Spagetti-kakkerlak-kar


Al wat ek as verklaring kan dink, is dat dit moet wees oor dit 'n Franse nommerplaat het. Hy laat my dink aan sekere sang-kunstenaars wat waaragtag hulle eie lirieke moet skryf - want niemand sal so iets koop nie.

No comments:

Post a Comment