Friday, August 15, 2008

Die Monster naby Hoek van Holland


Spoilsports...
Rods by die deltawerke. Die groot sluise sluit tydens storms. Handig vir 'n land wat meestal onder seespieƫl is.

Een van die reuse by die deltawerke. Hulle tol hulle Mercedes-teken arms om en om. Wonder wat dink hulle.

Wolbeeste by Monster. 'n Bees is hier enige gedierte en Monster is regtig die dorpie se naam.

No comments:

Post a Comment