Monday, April 6, 2009

Sunday, April 5, 2009

Vollendam en Marken





Brussels op 'n Woensdag







Kinderdijk in die laat winter


Noordsee



Eerste indrukke

Keulen en Aaken

Yoga vir koeie

Die Dom in Aachen (die katedraal - nie die twee Slimme voor hom nie)

Deneys by die treinbrug in Cologne

Volgens die padkaarte sou dit Aachen en Cologne ook kon wees, maar volgens die Belge, is dit Keulen en Aaken. Dan is daar natuurlik nog ook Koln met kolletjies op die o en Aachen met kolletjies op die tweede a. Eendag gaan ek hierdie laptop keyboard nog ordentlik leer ken...