Friday, December 31, 2010

Sesuur die aand op Oujaarsdag


Vanaf 10uur die oggend is dit wettig om vuurwerke af te steek. Ek sidder om uit te reken hoeveel duisende euro's gemors word deur dit in die daglig al te doen, maar noudat dit ordentlik donker is, is dit regtig mooi. Die foto en video is net voor ses van my balkon af geneem (sonder zoom). Bietjie later word die lug so vervuil met al die rook dat dit steeds 'n fantastiese gesig is, maar nie meer goeie video- en fotobeelde maak nie.

Saturday, December 25, 2010

Twirling

Witte Kerst

Kerspresentjies onder die boom.



Vanuit die Kerstmarkt-tent by Centraal Station op Oukersaand.

Innerlike verwarming







Met eish

Scheveningenstrand rigting Rotterdam.

Scheveningnenstrand rigting Katwijk

Die Pier op Scheveningen tydens 'n ligte sneeuval

Vanuit die brug (die slurf) tussen ons gebou en die hoofgebou by die werk Donderdamiddag. Kyk die interessante ronde gat in die ys. Ons het oorweeg om daar met 'n visstok te gaan sit.

Ys-stalagtiete Woensdagaand by Scheveningen

Ek reken selfs die standbeelde by die ysskaatsbaan kry bietjie koud.


A ray of sunshine. Imprompto kunswerkie op Leidenstasie.

As die trein 'n halfuur laat is en so lyk, weet mens sommer dit gaan 'n interessante dag word

Treinspore op Den Haag Centraal stasie

Bushalte Valkenboskade Dinsdagoggend toe ek dit die tweede keer (iewers na 9) aandurf.

Ek assossieer nie akasias met die tipe weer nie.

Die groentestalletjie in Fahrenheitstraat

Ons balkon Maandagmiddag.



Hier rondtomtalie ek op Den Haag Centraalstation. My trein was meer as 'n halfuur laat en ek moes die tyd omkry.

Sneeustormpie op die strand




More fun on ice

Sunday, December 19, 2010

Mrs Snow




Kersfeeswimpers


Snowday


Iglo in wording
Slee-hond
Begraafplaas-ingang
Witte weg


Om die sneeubal te maak, het byna 10 minute geduur. Die sneeu was poeieragtig droog.

Dit was dus die beste sneeupop waarmee ons vorendag kon kom. Sy naam is Walter.





Die tafeltjies is absoluut pragtig!

Roderick by die vredespaleis.


Die rede waarom ons nog nie die week 'n Green Wheels gehuur het nie.


Fun on a bum

Hulle mag nou maar ophou ijs maak.

(b)icicle