Saturday, December 25, 2010

Met eish

Scheveningenstrand rigting Rotterdam.

Scheveningnenstrand rigting Katwijk

Die Pier op Scheveningen tydens 'n ligte sneeuval

Vanuit die brug (die slurf) tussen ons gebou en die hoofgebou by die werk Donderdamiddag. Kyk die interessante ronde gat in die ys. Ons het oorweeg om daar met 'n visstok te gaan sit.

Ys-stalagtiete Woensdagaand by Scheveningen

Ek reken selfs die standbeelde by die ysskaatsbaan kry bietjie koud.


A ray of sunshine. Imprompto kunswerkie op Leidenstasie.

As die trein 'n halfuur laat is en so lyk, weet mens sommer dit gaan 'n interessante dag word

Treinspore op Den Haag Centraal stasie

Bushalte Valkenboskade Dinsdagoggend toe ek dit die tweede keer (iewers na 9) aandurf.

Ek assossieer nie akasias met die tipe weer nie.

Die groentestalletjie in Fahrenheitstraat

Ons balkon Maandagmiddag.



Hier rondtomtalie ek op Den Haag Centraalstation. My trein was meer as 'n halfuur laat en ek moes die tyd omkry.

No comments:

Post a Comment