Wednesday, April 29, 2009

Koninginne avond 2009

Mense Massa

Tania, ek en Rods


Laas jaar die tyd was ek opgedress in alle oranje klere wat ek gehad het. Truitjie, sokkies en 'n papier kroontjie. Die jaar het ek vir die feather boa gemik. Daar was 'n kermis aan die gang, die middestad het krioel van wemelende vrolike Nederlanders, die musiek het my hart laat bons (nee, regtig...) en daar was meer fietse as wat ek al by 'n stasie gesien het. Ons is so 11uur se kant huis toe. Toe begin die party eers regtig...

Sunday, April 26, 2009

Elf Fantasy Fair - More Weird and Wonderful






















Elf Fantasy Fair - Weird and Wonderful



















The Elf Fantasy Fair - Tired Old Elf






Die wenner van die kostuum-kompetisie. Haar vlerke was so 'n bietjie geskeur, haar rok so effens aan flarde, maar haar houding was diƩ van 'n koningin en al wat aangetrek was soos feetjie of elfie het gebuig wanneer sy verbyloop. In 'n skare van tienduisende mense, is daar outomaties padgemaak vir haar - met rede.

The Elf Fantasy Fair - What should be worn with caution








With a good dosage of confidence - and an equal portion of tequila - you can pull off most cotumes. Most... Mind you some of these don't need that much pulling...