Sunday, April 26, 2009

The Elf Fantasy Fair - Tired Old Elf






Die wenner van die kostuum-kompetisie. Haar vlerke was so 'n bietjie geskeur, haar rok so effens aan flarde, maar haar houding was dié van 'n koningin en al wat aangetrek was soos feetjie of elfie het gebuig wanneer sy verbyloop. In 'n skare van tienduisende mense, is daar outomaties padgemaak vir haar - met rede.

No comments:

Post a Comment