Thursday, September 22, 2011

These boots are made for walking

Hulle mag miskien vir loop gemaak wees, maar ek vind myself heeltemal te dikwels aan die hardloop met hulle. Eendag as ek groot is, sal ek betyds wag op tremme.

Planets on the Plain

Nelle's Sweat Shop

Ek dink daar is 'n rede waarom my naaimasjien so elke dan en wan vir 'n diens moet gaan, want ek is redelik seker dat hierdie tipe werk nie onder die gewone garansie val nie...

Afronding

Hallo Swarovski

Drakie


Roderick het die mooie koper drakie vir my by die fantasy fair gekoop. Schattig, toch?

Bagels and Beans

Middagetenstyd

Mooie metgesel vir die ete

En die heerlike bagels, natuurlik


Tuesday, September 20, 2011

Durf jy die eet?

Shakespear mag miskien dink dat rose met ander name net so lekker sal ruik, maar ek is seker diƩ met 'n ander naam, sal lekkerder proe.

Prinsjesdag 2011





















Sunday, September 18, 2011

Wandelend deur die woude

Twirling in the mist

Aan die dans by die EFF

Elf Fantasy Fair Arcen: Foto's van Natasha

Belangrik om 'n uitrusting goed af te rond.

My uitrusting was multi-lagig. Hier is ek besig met die eerste lae. Ek het sonder die 'cage' op die trein gereis. Dit het 'n heel ander reaksie uitgelok as my uiteindelike uitrusting.

Mooi, tog? Ek was gelukkig dat die haarverlengstukke so naby aan my eie haarkleur was, dat heelwat mense my gevra het of dit my eie egte hare is.

Uiteindelik heeltemal aangekleed.

Ek, Rods, Ursula en Laura van agter. Ursula is ons winkelwagentjie.

Laura se mooi vlerkies

My liefieding aan die foto's neem

Detail
Is dit nie 'n skattige woefie nie?

My uitrusting van voor af was interessant, maar ek dink dat die agterkant die fassinerendste is.

Mission impossible. Probeer met so 'n jurk deur klein spasies kom...

Regal me

Die wimpers was verrassend gemaklik die keer.



Elf Fantasy Fair Arcen: Ek in swart en silwer - Rods se foto's