Sunday, July 1, 2012

Musiek op die water

 Die drywende pawiljoen en teater is op die hofvijfer in Den Haag gebou vir die klassieke festival.

 Mense op die sykant kon gratis meeluister, maar nie so goed sien nie.

 Daar was twee dansers

 Die skildery was in die kaffee waar ons later gaan koffie soek het.  Dit fassineer my.  Ek sou wat wou gee om daardie vorm te wees... maar my bene is mooier.  Miskien daardie vorm, maar met my eie bene.

 Latertyd weer langs die waterteater verbygeloop.  Die keer was 'n klein seuntjie aan die speel.


Maatjies

Ek gaan hulle vreeslik mis wanneer hulle SA toe teruggaan.

Me and Laura and the truths in Ikea




Dinge wat mens nie sommer in SA op die voorblad van 'n koerant gaan sien nie


Hoe ek smarties eet


Paul and Fabiola's wedding

 Play time

 Troupaartjie

 Ek en Rods in die paleis in Tilburg


Bruidsmeisies:  Ons was vier bruidsmeisies met eenderse swart rokkies van chiffon en lycra.  Voor was hulle kort, agter 'n entjie langer - soos wat die mode op die oomblik is.  Dit was dae se werk en in 'n mate baie moeiliker om te maak as die trourok.  Ons vier bruidsmeisies was almal verskillende lengtes en groottes en daarvoor moes voorsiening gemaak word, maar ek is heel trots op myself.  Ons almal het regtig goed gelyk. Regtig.

Southern Train in Paard Cafe


Mr Mafia


So many bikes...

...so little time

Parkpop 2012


 Raai wie het die Malibu-stalletjie ontdek...












Amy McDonnald aan die sing

My tuintjie


Hulle ruik soet-soet - soos herinneringe

Zombie food


Nuwe foon



Stoeiend op die gras.

 Nope, niemand kom uit my greep uit nie... Nie eens jiujitsu-manne nie

 ...ook nie as hulle vuilspeel nie

 Ek kan dit nog steeds nie glo dat iemand my actually geklap het nie!


 Weerwraak... Maar myne is 'n mooi sagte klappie gewees. 

Poging tot weer-weerwraak.