Sunday, July 1, 2012

Paul and Fabiola's wedding

 Play time

 Troupaartjie

 Ek en Rods in die paleis in Tilburg


Bruidsmeisies:  Ons was vier bruidsmeisies met eenderse swart rokkies van chiffon en lycra.  Voor was hulle kort, agter 'n entjie langer - soos wat die mode op die oomblik is.  Dit was dae se werk en in 'n mate baie moeiliker om te maak as die trourok.  Ons vier bruidsmeisies was almal verskillende lengtes en groottes en daarvoor moes voorsiening gemaak word, maar ek is heel trots op myself.  Ons almal het regtig goed gelyk. Regtig.

1 comment:

  1. Sou nogals graag die 4 meisies saam met die bruid wou sien...

    ReplyDelete