Thursday, May 31, 2012

Berg en Dal

 Om een of ander rede, seker die kleur, het die my aan kosmosse laat dink.

 Reisgenote

 Bo van die uitkyktoring af

 Waar ons gebundubash het - en ek 'n bosluisbyt gekry het


 Rods bo op die uitkyktoring

 'n Waarheid bo op die uitkyktoring gegrafitti


 Poeigaai

'n Baie skelm foto.  Ek lyk 10kg ligter, want die rugsak verskaf die optiese illusie dat my middel 'n paar hande kleiner is.  Wel, ek gaan nie kla nie...

Monday, May 28, 2012

Scones


Gister gebak.  Ek kan sweer die wat ek in SA gemaak het, het hoër gerys, maar die van gister was baie lekker.


Angry Tantrum Ballet Barbie


Dit was die moeite werd om al die pad Leiden toe te gaan vir gister se Lakteater konsert, net om die stukkie ballet te sien.  Ongelukkig het ek eers halfpad in die liedjie in begin video neem, maar die tantrum is mooi duidelik.  

Thursday, May 24, 2012

5 Jaar later

Dit was gister die 5 jaar herdenking van my ma se dood.  Die foto is van haar as 'n student iewers in die laat 60's.  

Tuesday, May 15, 2012

Vir die strand

Dit is byna-byna somer.  Dit bly ek myself vertel - ten spyte van vandag se max 10 grade.  Maar een van die dae gaan ek die nuttige windskerm nodig hê.

Sunday, May 6, 2012

Bemarking werk



Nie sommer net dood nie



Dagje Rotterdam

 Ja, jy sien reg.  Nie net het iemand 'n brons beeldjie van 'n hondjie gemaak nie...

Dit was onverwags, maar pragtig.  Die sanggroep was sommer daar in die winkelstraat aan't singen.  Hulle was gelukkig mooi aan't harmoniëren.  Dit maak shoppen soveel lekkerder.


Koninginnenag 2012 in Den Haag





Rods


Pampered

Mummie-pak

Ons het 'n heerlike hot stone massage in Utrecht van alle plekke, gehad.  Ek moet regtig leer om dit te doen.  Rods sal my vir ewig dankbaar wees.

Klimbos video's

Die laaste been van die tokkelbaan
Rustig aan't gly van boom tot boom

Pret op die hindernisbaan.  Luister net na die evil gegiggel aan die einde

Tarzan-ons

 Bo van die toring af.
 Bo op die viewing tower
 Hier was die skattigste klein voëltjies in
 Stoer
 Great leap for humankind
 I'm on a horse
 Versigtig op die hindernisbaan
 Klouterend
 Die leertjie is glad nie so stabiel as wat hy lyk nie
 Nou nie die beste hoek om my uit te sien nie
 Hierdie swaaiende goeters was die moeilikste van die hele hindernisbaan

 Ek besig met ronde nommer twee van die bruin baan
Hierdie was die dapperste ding wat ek die hele dag gedoen het.  Om daardie leer teen die boom uit te klim, verg ongelooflike hoeveelhede moed en trots ( ek kan, ek sal, ek gaan nie opgee nie, wie gaan my sien?)
Hier is ek besig om die moeilike leer te klim.  Ek dink wat dit so eng gemaak het, is dat ek na elke trappie die safety clip moes afhaak en boontoe aanhaak.  Dit beteken aan die linkerarm hang vir daardie tyd.  Regtig bangmaakstuff, selfs vir iemand wat nie bang is vir hoogtes nie

Couscous at T&R

 Kyk ons skoene!

 Die ete was keurig en geurig en heeeeeerlik

 Groente en couscous
 Overheerlijke kip
 Opskeptyd
Ek en little Laura.  Ongelooflik wat se verskil killer heels aan 'n mens se hoogte kan maak

 Wagtend op poeding
 Dit was die enigste iemand daar wat regtig in Laura se hakke kon rondhop

 Lekker rustig na die ete