Sunday, May 6, 2012

Tarzan-ons

 Bo van die toring af.
 Bo op die viewing tower
 Hier was die skattigste klein voëltjies in
 Stoer
 Great leap for humankind
 I'm on a horse
 Versigtig op die hindernisbaan
 Klouterend
 Die leertjie is glad nie so stabiel as wat hy lyk nie
 Nou nie die beste hoek om my uit te sien nie
 Hierdie swaaiende goeters was die moeilikste van die hele hindernisbaan

 Ek besig met ronde nommer twee van die bruin baan
Hierdie was die dapperste ding wat ek die hele dag gedoen het.  Om daardie leer teen die boom uit te klim, verg ongelooflike hoeveelhede moed en trots ( ek kan, ek sal, ek gaan nie opgee nie, wie gaan my sien?)
Hier is ek besig om die moeilike leer te klim.  Ek dink wat dit so eng gemaak het, is dat ek na elke trappie die safety clip moes afhaak en boontoe aanhaak.  Dit beteken aan die linkerarm hang vir daardie tyd.  Regtig bangmaakstuff, selfs vir iemand wat nie bang is vir hoogtes nie

No comments:

Post a Comment