Sunday, December 5, 2010

Sneeu Saterdag

Lekker groot vlokke aan die val buite. (Maar hier binne is dit veilig, warm en dig...)

Brrrraai

Net na die grootste storms begin bedaar het en die mense weer hulle neuse buite begin waag het.



Ysige rit

Kinders op 'n sleetjie besig om sneeu van die karre af te skep

Ys-stalagtiete onder die kar


No comments:

Post a Comment