Sunday, December 19, 2010

Kersfees in aantog




Kerskransies te koop by die bloemiste langs die Albert Hein.

Ete Vrydagaand by Thinus en Rachid.

Rods het die kerskransie vir ons Vrydagoggend gekoop. Hier is hy nog wit van die egte sneeu waarin hy op die sypaadjie gestaan het.

No comments:

Post a Comment