Friday, December 3, 2010

'n Kort week in die winter

Dinsdag oggend op Leiden stasie

Gelukkig het Rods se ma vir my die stompvinger handskoentjies gestuur. Hulle maak 'n verskil.

Wintertydse middagete

Weervoorspelling vir Europa

Donderdag oggend op die tremhalte. Ek sou ook gewoon my fiets daar los en liewer die trem pak.

Woensdag vanaf die vyfde vloer geneem. Kyk hoe vries die water in sirkels bo die waterpomp.

Donderdag vanaf die vyfde vloer. Oornag het daar 'n flinke hoeveelheid sneeu geval.

Vanoggend (Vrydag) vanuit my kamervenster.

No comments:

Post a Comment