Sunday, December 5, 2010

Saterdag Sneeu video's



Hier staan en wag ek vir my kibbeling by die viskraampie in Fahrenheitstraat. Dit is jammer dat die sneeu op die strate nie mooi rein en wit bly in plaas van die viese grys pad-kleur nie. Mens sou reken noudat dit my derde winter hier is, dat ek al gewoond aan die fietse in sneeu moet wees... maar nah. Dit bly snaaks.




Vanaf die straat voor ons huis.

No comments:

Post a Comment