Monday, January 25, 2010

Canon Rocks



Canon Rocks se byna rotslose strand

Sonsondergang oor die Karroo


So 20km voor Colesberg

Obesa Kaktustuin in Graaf Reinette






Barnard-Familie

m'buti

Adam en Larissa

Gesina en William

Barnard-familie

Ek, Susan en Pa

Slapende William

Tannie Hanli, Susan en Ouma

Oom Eddie, Oom Willie, Tannie Johanna en Pa. Kinders van jonk na oud.

Attie en Susan se troue

My pa was ernstig daaroor om al sy kleinkinders om hom te wil hê vir die troue

Susan se dogters Christelle en Henriëtte


Susan se kleindogter en Carla en Larissa

Pa, Susan en Ouma Gesina

Barnard-familie. Om hulle bymekaar te kry vir een foto, is, om nou vir Rods aan te haal ' like herding cats'
Barnard-kinders

Sandkasteel






Net oor ons lywe groter is, beteken nie dat die kind binne-in nie meer daar is nie. Mordor gekruis met China gekruis met Europa. Fun fun fun

Mosselbaai se begrafplaas




























Mosselbaai se gevandaliseerde begrafplaas. Die engeltjies is stukkend gekap, die kruise se bo-kante afgebreek. Van die beelde kort arms of bene of koppe en die kruise wat nie wou breek nie, is skeefgedruk. Daar is graffitti teen die grafte. Mens se trane bly droog in skok en afgryse oor wat aan die dooies se slaapplek gedoen is.

Maar daar is tog rus daar binne. Vir 'n oomblik ten minste.