Sunday, March 13, 2011

Kunstige goeters en dingetjies

'n Bamboes keyboard

Rasta skape



Wereldglase


Amper soos wereldbekers

Rus by die stasie in Amsterdam

Kreatief in Amsterdam


Dis nogal ingewikkeld. Dit wat soos lint lyk, is eintlik 'n buis. Dit word aan beide kante vasgewerk en dan word 'n plat stuk balein daarin geskuif. Die is deel van Amos se projek. As ek vir myself balein gebruik, is dit vir korsette - nie vir moue nie.

Nie altyd net 'n toneelstuk nie

Friday, March 11, 2011

Hare








Daar is dae wat ek jammer is ek het dit afgesny...

Wednesday, March 9, 2011