"Tell me if you want to see a world outside your window; a world outside your window isn't free..." Tanita Tikaram
Tuesday, August 23, 2011
Monday, August 22, 2011
Vampire dress: Natasha's
Ek hou van die effek van swart organza oor rooi satyn. Dit gee 'n regte vampire effek. Dit help ook om die romp verder weg van die lyf te laat staan. Soos die romp hier is, is hy so halfpad klaar. Dit kort nog die net-onderrokke.
Klein stukkies detail. Die rooi van die materiaal is donkerder as wat my foon se kamera dit hier weergee.
Friday, August 19, 2011
Voor consumptie
Week drie van die diƫet. Sover 3kg ligter.
Stalker koffie. Heeeeeeeerlik.
Squash wat ek by Natasha-hulle gekry het. Dit is 'n maaltyd op sy eie. Lekker geurig.
Soms is wat mens regtig nodig het, 'n skuimbad, kerse en rooiwyn. (Ok, Sangria)
Die was nie my ontbyt nie...
Thursday, August 11, 2011
Feetjies: Naughty and Nice
Ek is jammer my vlerkies wys nie regtig op die foto's nie. Hulle was ragfyn draad en goud gespraypaint. Pragtig.
Ons naughty fairy.
Ek is gek oor haar vlerkies.
Monday, August 8, 2011
Monday, August 1, 2011
Subscribe to:
Posts (Atom)