Saturday, November 19, 2011
vreemde vreemde selfvertroue
Daai tyd van die jaar
Die Kerstliggies hang weer. Die Sinterklasies is in die rame (vensters). Die swartpiete met hulle sakke vol pepernoten is ook orals sigbaar. En die son is moeg die tyd van die jaar, want hy gaan slaap al om kwart voor 5. Maar daar is iets aan 'n witte Kerst... 'n Kinderdroom afgelei van kerskaartjies miskien... Miskien. Ek vries, ek kla, ek bibber, maar ek geniet nogtans hierdie tyd van die jaar.
Engelse tee
Monday, November 14, 2011
Friday, November 11, 2011
Herfs
Subscribe to:
Posts (Atom)