Sunday, March 18, 2012

Nomnoms

Avo en fetaslaai in 'n eetbare skulp.

Een of ander Mexicaanse gereg

Hulle gaan een van die mooi dae terug SA toe - ek dink Kaapstad toe. Ek gaan hulle regtig mis, maar ja, c'est la vie.

Gamba salade.

Laura se jurk: Onderste gedeelte van onderrok

Sunday, March 11, 2012

Laura se jurk: Patroon

Besig om genoeg koerante aanmekaar te lap sodat ek die rokpatroon kan teken. In totaal is die rok 4.5m lank. Dit gaan digby 20m materiaal kos en nugterweet hoe swaar weeg. Gelukkig is Laura 'n sterk meisie.

Die sykant van die rok uitgepen. Materiaal van 1.5m is net-net te nou vir die patroon.


Winter

Volmaan oor die waters







Daar is soveel mense vir wie ek die graag wou stuur

And the police are not looking into it...




Vrydag oggend was my straat plotseling in een ander vorm. Gelukkig is alles weer toegemaak en opgelap voor die middagverkeer.