Sunday, January 20, 2013

Nie in Amsterdam te koop nie...

Daar was juis vandag weer 'n wedstryd tussen Feyenoord en Ajax.  Ek wonder of AH Amsterdam Ajax tassies verkoop.

Tyd vir rock

 De Wolf

 Ruud skielik met lang hare
 Rock top

 Merlijn et al in Dukes in Leiden
Gezellige collegas... (gee 'n man 'n iPhone...)

Sneeu

 Pendelfoto's uit die trein uit


 mens se stert kan vasvries aan die fiets






Punk karretjie

Sneeu pech

 Ons vermoed 'n kar het gegly en in die tremhokkie ingeploeg.  Daar is nik behalwe 'n enkele paal en 'n stukkie glas oor nie.

En natuurlik is die treine nie heeltemal meer so betroubaar soos gewoonlik nie.

Griet se wysheid

Die probleem met mans, volgens Griet

Saturday, November 3, 2012

Potjie met kollegas

 Everybody was kungfu fighting...  My bure is sekerlik nou nog getraumatiseerd.

 Dave en Margot aan't klavier speel.  Roderick het wyslik daarvoor oorfone ingeplug.

 My kollegas en Roderick aan die speel


 nomnomnom


 Raoul heel tegnies met chop sticks besig


 Etenstyd