Sunday, December 19, 2010

Sneeustukkies

Bure agter se tuintjie
Kat voetspoortjies op die dak

Kyk die maan

Fyn hael bo-op die sneeu




Brawe enetjie, ek

Kerstpaketjes

Ons gekombineerde kerspakette

TNO - waar Rods nou 'n projek by doen - se luukse paket

My werk het vir ons klein pannetjies, voorskote ens gegee

Die een het met die pos gekom. Ou, ou ou kaas.

Oggendstappie




But they sound like a million colours in your mind

Volgens instruksies


Ek is goed met instruksies volg. Meestal. Volgens my lysie moes ek 'n present koop, dit mooi toedraai en die presentjie onder die kersboom sit. Suksesvol, tog?

Mr Snow

Kyk hoe dik is die sneeu al op die sambreel. Natuurlik het die neerslag opgehou die oomblik wat Rods op die trem en ek in die winkels in is.

Kersaankope