Sunday, August 19, 2012

Nuwe T-hemp

Rods het die vir my saamgebring uit Cologne uit.  Ek was nie eens by die GamesCom nie, (and all I got, was an awesome T-thirt...)

Ogies

 Onderweg na die oogoperasie.  Bietjie senuweeagtig.

 Oë agter glas verskuil.

 Kring om elke oog, vermoedelik waar die lens gesny was.

 Ogies bietjie rooi die dag na die operasie.  Maar hulle SIEN.

Hoe ek vermoedelik die volgende week gaan uitsien.  Donkerbril en hoed.

Sunday, August 5, 2012

Gifappeltjie

Ons is Vrydagaand na 'n konsert toe en ek wou seker maak my kollegas kon my opspoor...

Queen Mania

 Die klomp Italianers was nogal goed gewees.  (Maar ek dink steeds ek het harder as hulle gesing...)





Die foto is so geblur oor ek en Wendy soveel bier gedrink het

Varend Corso



















Castle Fest

 Wagtend op die stoptrein in Leiden Centraal.  Ons is haar aan't Olympics kyk.

 Minja stralend in J-M se rok

 Ek en Yvette


 Kollegas:  Wendy Raoul en Edwin


 Ek in my volle mondering.  Dis (op die stadium) die enigste enkelfoto wat ek van myself het op die dag van die fantasy fair, so hier is 'n paar van die dress rehersal by




Sunday, July 1, 2012

Musiek op die water

 Die drywende pawiljoen en teater is op die hofvijfer in Den Haag gebou vir die klassieke festival.

 Mense op die sykant kon gratis meeluister, maar nie so goed sien nie.

 Daar was twee dansers

 Die skildery was in die kaffee waar ons later gaan koffie soek het.  Dit fassineer my.  Ek sou wat wou gee om daardie vorm te wees... maar my bene is mooier.  Miskien daardie vorm, maar met my eie bene.

 Latertyd weer langs die waterteater verbygeloop.  Die keer was 'n klein seuntjie aan die speel.