Sunday, October 14, 2012

Begrafplaas Eindhoven








Second Breakfast, anyone?


Bond met Kollegas

 Ons het as lab 'n James Bond experience gehad.  Eers bietjie golf gespeel

 ek is beter met kontaksporte...

 Kasteel Oud-Poelgeest

 Doedelsakspeel is nie heeltemal so maklik soos dit lyk nie

 Maar dit is so luidrugtig...

 Onwillige gehoor by die doedelsakke

 Ons moes skyfskiet.

 En as grote groep 'n piramide bou

 Paaltjies aanmekaar vasknoop
 Die piramiede tussen die bome ronddra

Uiteindelik was hy nog een verdieping hoër, maar toe moes ek help dra en kon nie meer foto's neem nie.

10 jaar

 Vir ons 10 jaar herdenking het Laura vir ons 'n fantastiese ete gekook.







Ete by die Thai-Resturaunt

 Voorgereg



 Mooi opgedisde rys en groente

 Kip Kerrie

 Eend

 Die bolletjie is deep-fried ice cream.  Was heerlik.

 Mango met soet rys