Sunday, October 28, 2012
Swaar dra, al aan die een kant...
Good friends, so word ons vertel, help you move. Great friends help you move bodies...
Ek kan een ding vertel. Ek doen judo. Ek weet hoe om mense rond te dra. Min dinge is so ongemaklik as 'n wasmasjien. Ek dink ek help liewers bodies verdwyn...
Halloween at Laura's
Kotsende Pampoen
Charles
In loving memory of sleep...
Charles
Die spokies en breins was heerlik, maar niks was so lekker soos die groen eiers met ham nie.
In loving memory of sleep...
Bokbier feest
Helaas het hulle nie my gunsteling bokbiertjie, Steenbrugge se Abdij (met gruut en gagel) gehad nie. Maar dit was 'n lekker daggie Amsterdam toe.
Subscribe to:
Posts (Atom)