Saturday, November 3, 2012

Potjie met kollegas

 Everybody was kungfu fighting...  My bure is sekerlik nou nog getraumatiseerd.

 Dave en Margot aan't klavier speel.  Roderick het wyslik daarvoor oorfone ingeplug.

 My kollegas en Roderick aan die speel


 nomnomnom


 Raoul heel tegnies met chop sticks besig


 Etenstyd


Sunday, October 28, 2012

Pech

En hoe gaan jy huistoe?

Jagter

Ek weet nie of dit die naam van die winkel is nie.

Herfs

Nog 'n najaar in die vreemde...

Swaar dra, al aan die een kant...

Good friends, so word ons vertel, help you move.  Great friends help you move bodies...
Ek kan een ding vertel.  Ek doen judo.  Ek weet hoe om mense rond te dra.  Min dinge is so ongemaklik as 'n wasmasjien.  Ek dink ek help liewers bodies verdwyn...

Halloween at Laura's

 Kotsende Pampoen


 Charles
 Die spokies en breins was heerlik, maar niks was so lekker soos die groen eiers met ham nie.

In loving memory of sleep...