Boom- engeltjie
Friday, May 22, 2009
Tussen die grafte
Boom- engeltjie
Sunday, May 17, 2009
Coeln, Keulen, Cologne, Köln
Een van die mooi handgekerfte kerkbanke in die Dom
Kerk, roos en toring... Dit klink soos die begin van 'n sprokie
Pilare in die Dom
Deurhandvatsel
Kerkie aan die ander kant van die Rhein. Gelukkig het ek 'n goeie zoom. Kyk hoe kwaad lyk die wolke nog. Dit het heeldag gedreig om te reën, maar het gelukkig nie.
Ongelooflike detail op 'n drein deksel
Uitgeputte medereisigers by die oorspronklike plek waar Eau de Cologne (of soos die Duitsers die so mooi steel, Kölnische Water) vervaardig is.Monday, May 11, 2009
Saturday, May 9, 2009
Subscribe to:
Posts (Atom)
