Tuesday, April 19, 2011

Daggie Brussels

Ons het met moee voete en heelwat verdwaal uiteindelik by hotel Aris opgedaag. Na Paris se Formule 1 met die badkamers iewers op die gang, was ons verbaas en in 'n fantastiese bui toe ons uiteindelik na 'n paar trappe op en af in ons kamer inwandel en hy so lyk:


Met ons tasse net neergeplonk, skuif ons die beddens uitmekaar en toe ek wil toilet toe, ondek ons aan die bo-kant van die trap nog 'n kamer met nog so 'n bed en 'n volledige badkamer met 'n bad. Dit was hemels.

Straatlig


Nom nom nom

Hierdie is die enigste hoek waaruit 'n normale kamera die groot toring op die Marktplein kan afneem


Brusselse kant

Brusselse tapestries


Mannekin pis vir 'n slag sonder klere aan



Sommerso op die grond tussen die cobblestones


want want want


Ons het geinspekteer, maar hy was nie regtig van sjokolade nie


Sakeman in sy pak tydens die middaguur voor die katedraal


Die Brusselse katedraal wat heelwat ooreenkomste toon met die Notre Dame in Paris




Aartsengel Michael, die vegter









'n Fantastiese kasteelring


Die tourist trap doodstil op 'n Woensdag oggend




Belgie... waar regen tipies is


Ek reken op die punt van delirium, sal mens seker pien olifante begin sien


Stegie

Mechelen se kerktoring vanaf die stasie


Ek is heel trots op die foto. Dit is geneem vanuit ons snel bewegende trein van 'n ander ewe snel bewegende goederetrein


Sunday, April 10, 2011

Dagje Cologne

Die Domstad bo van die brug af

Ons drie meisies. Ek dink Rods het 'n interessante en skrikwekkende insig in die psige van die vrou gekry na die naweek... En hy het agtergekom ek shop nie die meeste nie :)

Een van die deure van die Dom

Nom nom nom

Die Duitse gebak is absoluut fantasties!

Paasfees is groot in Cologne. I wonder if we can blame it on this bunny.

Olie-kolonie Die oorspronklike eau de Cologne.

Ek het die vandag nodig. My voete is Gaar!

Pink Vespa for a real girl


Poskaarte van hoe Cologne in die tweede wereldoorlog verwoes is



Wat ons vir middagete genuttig het. Die onderste schinitzel is die hoender een. Dit was heerlik.



Sjokolade museum
Die hase zip oop en het paaseiers binne-in hulle verstop. Ek weet nie of hou van die idee om eiers uit 'n haas se umpfh te eet nie

Mooi met sy klokkie

Ietsie vir die nerds


Lekker?
Die beste wat daar is, inderdaad :)