Sunday, March 15, 2009

Three birds


Ek is steeds gefassineerd deur die groen pappegaaie hier in Den Haag. Ons het nou-die-dag oppad na ons ete by Lapianos enetjie op sy rug langs 'n standbeeld sien lĂȘ. My hart was baie seer - al weet ek hoe die natuur werk. 'n Paar minute later toe ons weer daar verbyloop, sien ons hy sit regop. Al wat ons kon dink, is dat hy hom met die standbeeld misgis het en 'n tydjie onstnap het van die realiteit Ek hoop hy is steeds ok.

No comments:

Post a Comment