Monday, September 17, 2012

EFF Arcen: Laura in action

Runaway Laura

Ek het dié spesiaal op video en nie op kamera gesit, want ek het gereken as sy in die water induik met daardie rok, wil ek dit bitter graag vir die nageslag bewaar.  Natuurlik sou ek haar uitvis.  Later.

Die operamusiek in die agtergrond was deur twee Egipties geklede dames gepleeg.  


No comments:

Post a Comment