Monday, September 17, 2012

EFF Arcen: Laura in Blue and Gold

 'n Rok met baie lagies.  Onder was die hoepel.  Oor die hoepel was die swart onderrok en natuurlik die mooi blou bo-rok bo=oor alles.


 Die onderrok was vol net en valletjies om die sleep meer volume te gee.

Uiteindelik ten volle geklee met die toutjies voor netjies ingetrek.

 Bietjie rus op 'n muurtjie.  Daar was niks sensible aan die rok nie, maar wel aan die skoene.  Elke bietjie help.

Vorstelike Laura

 Pause - in styl


No comments:

Post a Comment