Monday, September 17, 2012

EFF Arcen

 Die groep in blou en koper

Yvette in haar elfie-uitrusting


 My rok was allesbehalwe klein, maar dit word heeltemal verdwerg naast dié van Laura.  Ek moet bieg ek het die hele dag rondgeloop en elke keer as iemand 'n foto van haar neem gedink:  I made it, I made it...

 Ek en Rods met ons tassies

 Detail agter op my rok.  Laura het elke liewe rosie gemaak.


 Blaaskansie.  (Nee, regtig, dit was tyd vir die wc...)

 Yvette aan't zonnen




 Detail op Yvette se rok.  Rods het die gaatjies versigtig een vir een ingeknip.  Sy hande moes gaar wees aan die einde daarvan.

 Wegkruiper elfie



 Serenity

 Roderick en Yvette bo-op die boom-uitkykpunt

 Laura en Edwin in hulle bypassende uitrustings.


No comments:

Post a Comment