Sunday, February 15, 2009

Nelle in Groningen


Kroeshare op 'n reëndag. Die tee was heerlik - al lyk die suiker bietjie weird.

My arms was twee dae na die tyd nog seer van klokke lui. Maar dit was lekker.

Trappe vir dwergies.

1 comment:

  1. heng as jy moet koes, moet ek seker kruip!

    ReplyDelete