Sunday, February 15, 2009

Valentynsdag in Brussels - foto's van Rods

Diabetes in piesangvorm
Goudvergulde geboue in die markplein in Brussels
Die onstagwekkend gedetaileerde stadsgebou van Brussels
Een van die kant (lace) winkeltjies op die plein

Deur met detail

Mannekinpis mooi opgedress vir die Chinese nuwe jaar
Sonsondergang

Dis verbysterend hoe twee mense met 'n kamera elk op dieselfde plek kan staan en na dieselfde ding kyk, maar tog twee (of in ons geval vele) heeltemal verskillende foto's kan neem. Dis ook handig om toegang tot albei stelle foto's te hĂȘ wanneer ek wil blog...

No comments:

Post a Comment