Meestal houthuise (hoe op aarde bly hulle warm binne?)
Adams family huis
A home away from home
Een van die min steenhuise wat ons op ons wandeling gesien het
Die grootte van 'n (kleinerige) perd
Weird weird mense die van Noorwegen. Op hierdie plek in die park kan die kinders hulle dummies vir die laaste maal agterlaat. Aan die een hand is dit cute, aan die ander hand gril ek vir al die kwyl.
Die storie agter die drie swaarde is dat drie tribal leaders hier bymekaargekom het en in plaas van ware Vikings wees en mekaar uit te moor, het hulle op die moeiliker keuse - vrede - besluit.