

Koffie by my stalker

My huidige naaldwerkprojek. Interessante materiaal. Die kleur verander afhangende van die rigting waaruit dit bekyk word.

Son-op naby Voorschoten

Vertoonkas


Die Mr en Miss reeks by die Britse winkel

Moeg gewerk


Posters by die stasie

'n Interessante gesig(lose) om in jou werkkamer te ontdek.
No comments:
Post a Comment